15 Okt – Ds. Wynand Breytenbach

15 Okt – Ds. Wynand Breytenbach

  • Posted In Preke
  • October 20, 2017

Tema: Net genade

Skriflesing: Efesiers 1:3-10

Reformasie 500 – ons vier 500 jaar van gereformeerdheid!

Sola Gratia – Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie: dit is ‘n gawe van God.” Efesiërs 2:8