19 April 2015 Ds. Philip Scholtz

19 April 2015 Ds. Philip Scholtz

  • Posted In Preke
  • April 19, 2015

Ds. Philip Scholtz bring Sondag by die 8:15 en 10:00 dienste die boodskap.

Dit is ‘n klassieke diens om 8:15 en om 10:00 vind ‘n gesinsdiens plaas. Daar is geen kategese as gevolg van gesinsdiens nie.

Skriflesing: Matt.14:14-22

Tema: Maak dissipels van al die nasies!