20 Aug – Ds Johan Els

20 Aug – Ds Johan Els

  • Posted In Preke
  • August 23, 2017

Veldtog: Brand New (2)

Skriflesing: Gal 5 : 1-4

Die 2de tema:

  • Apoplectic (Moenie meng nie)

Jesus word mens in ‘n wêreld waar die goddiens van die dag oorheers is deur die “Tempel Model” van kerk gelowig wees. Dit het NET gegaan oor “Heilige Plekke” met “Heilige Geskrifte” wat mense eintlik net verslaaf het aan godsdiens. Jesus het egter ‘n nuwe ding kom doen, ‘n vervulling van die Ou Testament. Maar gaandeweg het die navolgers van Jesus weer die “Tempel Model” begin beoefen en die WEG van LIEFDE teenoor God en die naaste begin vergeet. Godsdiens kan maklik liefde en navolging van Jesus begin vervang.

Teks: Galasiërs 5:1

“Christus het ons vrygemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie Vryheid en moet julle nie weer onder ʼn slawejuk laat indwing nie.”