2019 Selfdegeslagverhoudinge

2019 Selfdegeslagverhoudinge

Algemene Sinode 2019
Selfdegeslagverhoudinge

Tydens die Kerkraadsvergadering van 18 November 2019  is besluit dat die Kerkraad, in samewerking met Leer en Aktuele Sake, ‘n proses gaan volg om die Algemene Sinode 2019 se besluit oor selfdegeslagverhoudinge  te hanteer en dat ons die gemeente ingelig sal hou.

Die Kerkraad se besluit van 2015/2016 is steeds van krag en is hier te lese.

Peter Montgomery
Kerkraadsvoorsitter
Durbanville Bergsig