28 Mei – Prof. Dirkie Smit Pinkster

28 Mei – Prof. Dirkie Smit Pinkster

  • Posted In Preke
  • June 2, 2017

Die Pinksterreeks sal deel wees van vanjaar se wêreldwye 500-jarige herdenking van die Hervorming.

Dirkie Smit beoog om ’n lerende reeks aan te bied oor die Werk van die Heilige Gees volgens die Reformasie:  Verlang – Verlig – Vertroos – Vernuwe – Verbind

Die gemeente sal herinner word aan die belangrikste oortuigings van die Gereformeerde tradisie aangaande die werk van die Heilige Gees.

Dirkie Smit is ’n professor by Stellenbosch Universiteit.

28 Mei – Oggend
VERLANG

28 Mei – Aand
VERLIG

29 Mei
VERTROOS

30 Mei
VERNUWE

31 MEI
VERBIND