3 November 2019 Ds. Mizelle Prinsloo Gebed

3 November 2019 Ds. Mizelle Prinsloo Gebed

  • Posted In Preke
  • November 8, 2019

3 November 2019
8:15 & 10:00
Ds. Mizelle Prinsloo
Tema: GEBED
Teks: Uit die Bybel 650 tekste

Het jy geweet daar is meer as 650 gebede in die Bybel. Ja 650!!!
Mense sê hulle sukkel met gebed en dan koop hulle gebedsboeke, woon gebeds kursusse by end it is alles reg en goed. Maar volgende keer as jy weer dink jy sukkel, soek net so vèr soos jou bedkassie en tel jou Bybel op.
Ek het hierdie HOUER saam gebring en ons gaan vanoggend saam soek na God. Binne hierdie houer is daar simbole wat verskillende gebede in die Bybel voorstel en ons gaan vanoggend deur hulle werk.

Eksodus 3 – Moses en die brandende bos KERS
Joshua 6 – Die inname van Jerigo BLOKKIES
1 Sameul 1:2 – Hanna se gebed
2 Sameul 7:18 Sittende gebed
Psalm 69 – Gebede van afsmeking
Psalm 95:2-3 – Gebede van danksegging
Daniël 6:10-11 afgesonder, 3x ‘n dag, op sy knieë
Daniël 6:17-29 – God red Daniël wat bid en dit bring ‘n hele volle tot bekering LEEU
Jona 2:1 Gebed van Jona VIS
Matteus 6:9-13 – Onse Vader gebed
Matteus 7:8 – vra, ontvang, soek en kry gebed
Matteus 26:30 – gebede van aanbidding
Matteus 26:39 met jou gesig na die grond gebed
Markus 11:25 staan gebed
Lukas 6:12 – Jesus bid ‘n hele nag deur
Lukas 18:9-14 – Die farisieer en die tollenaar GELD
Lukas 23:46 – Jesus se gebed aan die kruis KRUIS
Johannes : 11 :41-42 Gebed van Jesus
Handelinge 2:42 – Korporatiewe gebede
Handelinge 7:59-60 – Stefanus se gebed terwyl hy gestenig word – KLIP
1 Kor 14:14-15 – Bid in die Gees
2 Korintiërs 12:7-9 – Paulus bid oor die doring in sy vlees DORINGTAK
Filipense 4:6 – gebede van versoeke of petisie
1 Tess 5:17 , 1 Sam 12:23, 1 Kon 8:29, Luk 18:1, Rom 12:12, Kol 4:2, ! Tim 5:5 – bid gedurig HORLOSIE
1 Timoteus 2:1 – Gebede van intrede
1 Timoteus 2:8 – gebed met jou hande opgelig
Jakobus 5:15 – Gebede van geloof
Openbaring 4 en 5 – lof en dank gebede wat God se majesteit besing KROON

Hierdie skakel vat jou na 650 gebede uit die Bybel