30 Julie – 2 Aug – Ds. Eric Swanepoel Getuienisweek NGK Durbanville-Bergsig

30 Julie – 2 Aug – Ds. Eric Swanepoel Getuienisweek NGK Durbanville-Bergsig

  • Posted In Preke
  • August 4, 2017

Ds. Eric Swanepoel bring die boodskap gedurende getuienisweek 2017.

Gedurende ‘n getuienisweek gebruik ons die geleentheid om uitreik projekte op ons voorstoep en projekte oor grense heen se getuienisse aan besoekers uit te wys.

Eric se boodskap raak aan die volgende gedagtes:

30 Julie – oggend
Tema 1: Wie volop saai sal volop oes (GGO loodsing)

30 Julie @6 aanddiens
Tema 2: Sodat almal gered kan word.

31 Julie
Tema 3 – Waarheen stuur die gees my?

1 Aug
Tema 4 – Gebed help ons in die regte rigting loop.

2 Aug
Tema 5 – Glo jy God se plan in chaos?

Ds. Eric Swanepoel is werksaam by InContext Ministries. Om weer te wete te kom van die organisasie klik hier.