31 Jan – Ds. Kobus de Jager

31 Jan – Ds. Kobus de Jager

  • Posted In Preke
  • February 3, 2016

Ds. Kobus de Jager bring die boodskap uit onder andere Matt 5 : 20-22. Dit is Ds. Kobus se eerste preek in Bergsig en ons verwelkom hom. Ook is dit die tweede tema van die preekreeks BEGIN met die tema: Van sonde na verlossing en vernuwing.