4 Geskenke vir jou kind

4 Geskenke vir jou kind

  • Posted In Jeug
  • January 9, 2019

Wat is die vier geskenke wat jy vir jou kind kan gee wat geen geld kan koop nie?

– Geloof en vertroue in hulself
– Positiewe gesindheid en houding
– Vermoë om regte besluite te maak
– Geloof in die Here