Die Alta du Toit Nasorg sentrum in Boston vir volwassenes met intellektuele gestremdheid benodig items vir hul inwoners. Toiletware soos seep, tandepasta en aanrol deodorant vir mans en dames word benodig.
Vir verdere navrae kontak Marina van der Meulen (Fondsinsamelaar) by 021-913 2106.