Seniorjeug

Seniorjeug

Bergsig se Seniorjeug staan beter bekend as Regeneration.

 Kolossense 3:10 “en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God.”

Ons is ‘n Generasie wat “committed’ is in ons soeke na God. Ons glo dat God ons roep om ‘n nuwe en herskepde generasie te wees. Ons is passievol oor God en die lewe. Ons strewe daarna om lig in die wêreld te wees en ‘n verskil te maak daar waar mense dit regtig nodig het.

Om meer te wete te kom van die aktiewe seniorjeugbediening klik hier om direk na hul Facebook blad  te gaan.