Hierdie bediening is ‘n gesamentlike aksie deur die Durbanville en Durbanville-Bergsig gemeentes.
Seniors kom maandeliks bymekaar en het hoofsaaklik sosialisering (sprekers, uitstappies, tee en gesels) ten doel. Om aan te sluit kan u ‘n byeenkoms bywoon, waar die nodige administratiewe reëlings afgehandel sal word.
Bedieningsleier: Dr. Kobus de Jager 083 230 71 24 / [email protected]