Satellietdienste: Fisantekraal

Satellietdienste: Fisantekraal

Satellietdienste

Projekleiers:

Fisantekraal : Wes van der Walt (084 657 1664)  ([email protected])

Satellietdienste word deur Durbanville-Bergsig, in samewerking met die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) Durbanville, elke Sondag  in die Gemeenskapsaal in Fisantekraal, aangebied.

Lidmate van Durbanville-Bergsig speel ’n sleutelrol in die Woordverkondiging op Sondae by bogemelde punt.  Die Woordverkondiging word ook by geleentheid deur die leraar van die VGK Durbanville en ander VGK-lidmate  waargeneem.  Daarbenewens is ander lidmate van Bergsig ook Sondae betrokke by die Woordverkondiging ter ondersteuning van bogemelde  projekleier.

Daar bestaan ‘n deurlopende behoefte aan meer vrywilligers uit die gemeente om hulle aan te sluit  by hierdie projek om behulpsaam te wees by Woordverkondiging en kategese.

Fisantekraal-buitedienste