Forgiving Forward

Forgiving Forward

  • Posted In
  • September 23, 2015
  • Durbanville-Bergsig Kerk
  • Likes

  • 05:30 - 06:30
  • 2015-10-9 - 2015-10-13

Bruce en Toni Hebel is ’n egpaar van Amerika wat 10 Oktober ’n seminaar aanbied oor vergifnis. Dit vind by Bergsig plaas vanaf 8:30 – 16:00. Kaartjies is te koop by Computicket teen R300 per persoon. Dit sluit ’n ete, tee en koffie in.

Op 11 Okt. is ons bevoorreg dat Bruce by Bergsig preek en iets deel van dié bediening waarin hulle staan.

Op 9 Okt. praat hy by die TGIF mannegeleentheid en op 13 Okt. by die TGIF vrouegeleentheid. Alles by Bergsig se kerksentrum op die Hoek van Boland en Proteaweg.

Die seminaar bied egter meer omvattende inligting rakende die tema aan. Die erediens asook beide TGIF geleenthede ondervang nie die seminaar nie. Die seminaar is dus ’n goeie belegging as jy meer te wete wil kom oor vergifnis en as jy “struggles” het in die verband.

Hulle praat onder andere oor:

• The freeing power of forgiveness (How to be free from depression, fear and addiction)
• How to help others be free through forgiveness
• What is forgiveness anyway?
• Learning the 7 protocols of forgiveness
• How to know you’ve forgiven completely
• The difference between forgiveness reconciliation and trust
• How to live in forgiveness daily and How to be free from the past.

Kaartjies beskikbaar by Computicket.

Forgiving Forward