Almal wat belangstel om deel van die kampeer en 4×4 groep se databasis te word, skakel asb. met Jolene Schoeman by 083 444 3550 of [email protected]
Ons hou jou op hoogte van kampe en 4×4 geleenthede wat ons kerk reël. Hierdie is ’n heerlike geleentheid vir gesinne.
Vir Kamp besprekings gaan na: BERGSIG KAMPE BESPREKINGSVORM