Dissipelskapsessie 2

Dissipelskapsessie 2

Cassie Carstens se tweede dissipelskapsessie se tema handel oor ‘Hoe is ek ‘n mentor?’

As jy die eerste sessie gemis het gaan kyk gerus na ‘n opsomming van die sessie by hierdie skakel.
Indien jy die tweede sessie gemis het kyk gerus hier na die opsomming van die sessie.