29 November – Regeneration diens

29 November – Regeneration diens

  • Posted In Preke
  • December 4, 2015

Regeneration Diens: ‘n Tyd vir tekens en wonders.

Ons leef in ‘n tyd waarin alles bevraagteken word. Die kerk, die Skrif en alles word bevraagteken. Arno Mattheus gesels met ons oor die Heilige Gees en hoe Hy soos Hy die kerk in Handelinge gelei het ons ook wil lei.