BERGSIG 4 X 4 KAMP & GEMEENTEKAMP

BERGSIG 4 X 4 KAMP & GEMEENTEKAMP

  • Posted In
  • January 11, 2017
  • Leeuwenbosch
  • 2 Likes

  • 09:00:34 - 17:00:34
  • 2017-03-13 - 2017-03-21

Die 4 x 4 kamp is op volgende jaar se kalender bevestig vir 17 – 21 Maart 2017 (4 nagte). Ons het ‘n bespreking by Leeuwenboschfontein gedoen http://leeuwenboschfontein.co.za/

Die hele kampterrein is vol bespreek. Dit sal dan dien as 4×4 en gemeentekamp vir 2017. Daar is slegs ‘n paar selfsorgeenhede beskikbaar vir die laatslapers wat nog nie bespreek het nie.

Wat die 4 x 4 roete betref, die volgende:
Die 1ste deel van die roete kan met ‘n standaard 4 x 4 met ‘low range’ aangepak word. Dit is ± 45min tot by ‘n piekniek / braai plek.
Van daar is daar uitdraaiplekke waar grondvrye hoogte krities is. Besoek asseblief die plaas se webblad vir meer inligting en om seker te maak of jou voertuig geskik is vir die roetes –
http://leeuwenboschfontein.co.za/4×4-trails/

 


Meer besonderhede:
LEEUWENBOSCHFONTEIN 4 X 4 & GEMEENTE KAMP
17 – 21 Maart 2017 (4 nagte)

BELANGRIK:

Om jou bespreking te bevestig, betaal jou deposito teen VRYDAG, 2 DESEMBER 2016 aan NG KERK BERGSIG. Bewys van betaling aan [email protected].
Gebruik asseblief JOU NAAM EN 4X4 KAMP as verwysing – BAIE BELANGRIK!!!!!!!

NG KERK BERGSIG BANK DETAILS:
Bank besonderhede
Bank: ABSA Durbanville, Tak kode: 334810
Tipe Rekening: Tjek
DAG DATUM AKTIWITEIT BELANGRIKE INLIGTING DEP BETAALBAAR & WANNEER

DAG 1 Vrydag, 17 Maart “LEEUWENBOSCHFONTEIN
http://leeuwenboschfontein.co.za/” Is bereikbaar met sedan motor.
29 Staanplekke “- R90 per persoon per nag R50 per kind, 10 jaar en jonger per nag.” “R360
50% Dep vir 2 volwassenes per nag x 4 nagte is betaalbaar teen Vrydag, 2 Desember – betaalbaar aan NG Kerk Bergsig

Verskeie huisies ook beskikbaar http://leeuwenboschfontein.co.za/accommodation/
Verskillende tariewe. Bespreek en betaal direk vir selfsorg akkommdasie by Leeuwenboschfontein
Joan – 023 111 0035
[email protected]
Elkeen reis op sy eie tyd soontoe

DAG 2 Saterdag, 18 Maart “Roete
http://leeuwenboschfontein.co.za/4×4-trails/ Tot by die uitkyk punt: R120
Volledige Berg 4 x 4: R240
Daar is ‘n ‘obstacle route’ ook wat ons seker maar enige tyd kan ry? Betaalbaar op die dag – kontant.

DAG 3 Sondag, 19 Maart 09h30 Informele Diens
DAG 4 Maandag, 20 Maart SKOLE VAKANSIE DAG
DAG 5 Dinsdag, 21 Maart PUBLIEKE VAKANSIE DAG

Ander aktiwiteite deur die gemeentekamp komponent sal nog bygevoeg word.

 

As jy belangstel om saam te kom kamp / toer bel gerus.

ENIGE NAVRAE: [email protected] / 083 444 3550