VERITAS BYBELSKOOL

VERITAS BYBELSKOOL

  • Posted In
  • February 15, 2017
  • Durbanville-Bergsig Kerksentrum
  • Likes

  • 09:00:00 - 21:00:01
  • 2017-02-14 - 2017-10-25

Ons is BAVeritas kleinIE opgewonde dat die Veritas Bybelskool (www.veritascollege.org) weer dié jaar by ons aangebied gaan word.

Hierdie sertifikaatkursus wat uit 4 modules bestaan is internasionaal geakkrediteer en deelnemers kan na elke module self kwalifiseer as fasiliteerder om dit aan te bied die jaar!

Die hooffokus van Veritas is om lidmate toe te rus met die basiese vaardigheid om die Bybel verantwoordelik te kan lees, van toepassing te maak op vandag en bedieningsvaardighede te leer. Jy kan verwag om geweldig te groei in jou verhouding met Jesus omdat jy God se stem baie duideliker leer onderskei vanuit die Woord.

Module 1 & 2 word by Bergsig aangebied op Dinsdag- en Woensdagoggende en Woensdagaande vanaf 14 Februarie tot Oktober. Die koste vir die hele jaar is R400 per deelnemer. ’n Addissionele Engelse Module 1 sal op Woensdagoggende ook aangebied word.

Kontak Ds. Johan Els vir verdere navrae by [email protected]