Die Pinksterreeks sal deel wees van vanjaar se wêreldwye 500-jarige herdenking van die Hervorming.
Dirkie Smit beoog om ’n lerende reeks aan te bied oor die Werk van die Heilige Gees volgens die Reformasie: Verlang – Verlig – Vertroos – Vernuwe – Verbind
Die gemeente sal herinner word aan die belangrikste oortuigings van die Gereformeerde tradisie aangaande die werk van die Heilige Gees.
Dirkie Smit is ’n professor by Stellenbosch Universiteit.
28 Mei – Oggend
VERLANG
28 Mei – Aand
VERLIG
29 Mei
VERTROOS
30 Mei
VERNUWE
31 MEI
VERBIND