GETUIENISWEEK 30 Julie – 2 Aug

GETUIENISWEEK 30 Julie – 2 Aug

  • Posted In
  • July 28, 2017
  • Durbanville-Bergsig Kerksentrum
  • Likes

  • 08:15 - 20:30
  • 2017-07-30 - 2017-08-02
Bergsig Getuienisweek
30 Julie Sondag 8:15 Klassieke, 10:00 Gesinsdiens & 18:00 Aanddiens – Getuienisweek afskop saam met Ds. Eric Swanepoel.
 
Ds. Eric Swanepoel preek ook Maandag 31 Julie – Woensdag 2 Augustus om 19:00. Die hele week fokus op getuienisse en ons lig Spes Bona, Welgegund, Mosambiek, Tanzanië, Pakistan, Sentrum van Hoop Sopkombuis, Attie van Wyk en nog meer uit as getuig voorbeelde.
 
Ds. Schalk gaan Maandag 31 Julie & Dinsdag 1 Augustus ‘n oggend getuienisweek tema aanbied om 9:30 in die konferensie lokaal van die kerk.
Daar word vanaf Sondagaand elke aand filter koffie (R10) en Cappuccino (R20) verkoop ten bate van The Veil projek.
Daar word vanaf Maandagaand elke aand ook sop verkoop teen R10 ‘n koppie ten bate van die sop-projek in Durbanville.