WEEK VAN GEBED 4-8 Feb 2018

WEEK VAN GEBED 4-8 Feb 2018

  • Posted In
  • January 26, 2018
  • Durbanville-Bergsig Kerksentrum
  • Likes

  • 08:00 - 20:00
  • 2018-02-04 - 2018-02-08

Kom bid saam! Enige persoon is welkom. Kom op die dag wat jou pas.

Daar is gebedstasies opgerig en persone beweeg teen hul eie tyd na die volgende stasie.

Datum: 4-8 Febr 2018

Tyd: 8:00 – 20:00

Navrae: Ds. Mizelle Prinsloo 083 394 1101