Vinkel & Koljandermark 30 Mei – 2 Junie

Vinkel & Koljandermark 30 Mei – 2 Junie

  • Posted In
  • May 25, 2018
  • Durbanville-Bergsig
  • 1 Likes

  • 8:30 - 14:00
  • 2018-05-30 - 2018-06-02

Vinkel- & Koljandermark
30 Mei – 2 Junie 2018

Dit is ’n wintersmark met ’n omgeehart vir verhoudinge en uitreikprojekte.
Kom geniet heerlike etes, pannekoek, soetgebak en die beste koffie en cuppucino’s van Die Koffieman
65 + stalletjies met kaartfasiliteite, sentrale betaalpunt, snapscan & zapper.

Aandetes:
Woensdag 30 Mei: Hoenderpotjie op rys @ R55
Donderdag 31 Mei: “Pulled pork” met tradisionele koolslaai op ’n spesialiteitsbroodjie @ R70
Vrydag 1 Jun: Beefburger R55, aartappelskyfies 200g @ R20

Kom koop solank jou etekaartjies –  beskikbaar vanaf 6 Mei by die kerk of skakel Edna van Tonder  by 083 302 4838 vir verdere inligting.

E-pos by [email protected]