13-16 Mei Pinkster 2018 Stephan Joubert

13-16 Mei Pinkster 2018 Stephan Joubert

  • Posted In Preke
  • May 15, 2018

IN PAS MET GOD

13 Mei SONDAGOGGEND 8:15 Klassieke diens & 10:00 Informele diens

God skryf my nie af nie, Hy skryf my op. Ek is ’n geliefde en ’n gestuurde van Christus!

Teks: JOHANNES 20:10-29

13 Mei SONDAGAAND 19:00 Aanddiens (nie 18:00)

Leef vandag saam met die Here

Teks: Jakobus 4:13-15; 2 Kor 6:1-2; Ef 5:16

14 Mei MAANDAG 9:30 & 19:00

Reis ligter saam met die Here.

Teks: 2 Kor 5:16; Ps 139; Gal 6:2

15 Mei DINSDAG 9:30 & 19:00

God se wil gebeur op my tong, my hande en my voete: 5 familiëreels vir Jesus-navolgers

Tekste: 1 Pet 2:15-17; 1 Pet 3:17; 1 Tess 4:3; 1 Tess 5:16; 2 Kor 8:1-5

16 Mei WOENSDAGAAND net 19:00

Geloof vat grond in Babilon: So dien ek die Here op enige grondgebied

Teks: Jeremia 29:1-11