Bid Blokkies: Gemeente Junie gebed

Bid Blokkies: Gemeente Junie gebed

  • Posted In Gebed
  • June 1, 2018

Ons bid die week as gemeente omdat ons herinner word in 1 Tes 5:14 om gedurig te bid.
Ons bid vir die WINTER – dat God ons sal seën met genoeg reën, maar ook vir die wat koud kry
en dat ons hul weer sal seën uit ons oorvloed. Ons bid saam vir die die natuur/ekologie in geheel –
dat ons dit sal oppas en dan bid ons vir mense se finansies. Dat hulle dit verantwoordelik sal bestuur
en uit hul oorvloed vir ander sal seën.