VELDTOG: DEEL JESUS 19 Aug – 16 Sept

VELDTOG: DEEL JESUS 19 Aug – 16 Sept

  • Posted In
  • August 19, 2018
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 8:15 - 12:00
  • 2018-08-19 - 2018-09-16

Die Deel Jesus reeks is deur Moreletapark saamgestel en hulle het verskeie bronne en skrywers, soos Willow Creek Resources, EE111,  Cecil Peasley, Driaan Britz, Franna Cillie en L10T van Jericho Mure gebruik om die reeks bymekaar te sit.

Die reeks sluit ʼn Leiergids (R20), Deelnemersgids (R15) en DVD (R5) in.

Daar is 5 sessies in die Deel Jesus reeks:

Die 5 sessies se temas is:

  1. Beleef die hart van Jesus
  2. Leef die liefde van Jesus deur omgee
  3. Leef die liefde van Jesus deur verhoudings
  4. Deel die lewe van Jesus
  5. Belê in ʼn volgeling van Jesus (Uitreik Sondag)

Die temas van die 5 sessies pas goed in by ons Jaar en Derde Kwartaal tema: Met Sy Lig in Ons Harte, dien ons…