29 Jul – 1 Aug GETUIENISWEEK Dr Paul Barnard

29 Jul – 1 Aug GETUIENISWEEK Dr Paul Barnard

  • Posted In Preke
  • August 2, 2018

GETUIENISWEEK TEMA
met Sy lig in ons harte … dien ons

Dr Paul Barnard

29 Julie oggend eredienste

O Genade hoort ek hier?

29 Julie @6 Diens

O Genade ons is almal stukkend!

30 Julie

O Genade hoe getuig ek?

31 Julie

O Genade waarheen is ons kerk oppad?

Ons Jeug en hoe ons dink oor Kerk.

1 Augustus

O Wonderlike Genade!

Getuienisweek is ‘n tydperk waar Bergsig getuig oor God se goedheid in ons lewe.

Paul Barnard praat die week met ons hieroor. Hy is tans Familie-bediening predikant by Helderberg NG Gemeente. Paul het tot bekering gekom terwyl hy Teologie studeer het aan die Universiteit van Pretoria, opgeskop na sy bekering, ‘n paar draaie gaan loop in die sending en toe besef die Here roep hom om sy teologiese studies te voltooi.

Daarna het hy sy Doktoraal gaan doen by Princeton in Amerika. Die tema van sy verhandeling was “Counselling as God’s evangelism of love to unchurched Youth”

Vir ‘n aantal jare was hy betrokke by middestad bediening en kerkplanting voordat hy as predikant bevestig is in Elarduspark NG Gemeente. Paul is getroud met Danette en het drie seuns. Paul is passievol oor God, familie, sport en fotografie.