Desiring God

Desiring God

  • Posted In
  • August 6, 2018
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 17:45 - 19:00
  • 2018-08-19 - 2018-09-09

DESIRING GOD
Fillipense 10:3 Al wat ek wens, is om Christus te ken …

Kom leer  saam met medegelowiges oor die Heilige Gees

Onderwerpe

19 Aug:   Die Doop en vervulling met die Heilige Gees

26 Aug:   Die Gawes van die Heilige Gees Deel 1

2 Sept:    Die Gawes van die Heilige Gees Deel 2

9 Sept:  Fokus op die Gawes van gesondmaking, tale en profesie – Met getuienisse

Inskrywing :Louis Blignaut,
082 552 1372  [email protected]

Koste :R100 per persoon
(koste van uitdeelstukke)

Wanneer :  Sondagaande van
17:45 – 19:00

Waar:  Durbanville Bergsig – Die saal