Week van Gebed 3-6 Febr 2019

Week van Gebed 3-6 Febr 2019

  • Posted In
  • January 24, 2019
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 08:15 - 20:00
  • 2019-02-03 - 2019-01-06

Week van Gebed
3-6 Februarie 2019
Durbanville-Bergsig Gemeente

God is Teenwoordig. Ons elkeen ervaar en verstaan God op verskillende
maniere, daarom praat ons ook elkeen anders met Hom.

Die week van Gebed gaan ons help om ons eie persoonlike konneksie met God beter te ontwikkel en te verstaan.

Week van Gebed begin Sondag 3 Februarie as deel van die Eredienste en daar sal gedurende die week Gebedstasies wees van
Maandag tot Woensdag 09:00-14:00 & 18:00 – 20:00.

Navrae: Ds. Mizelle Prinsloo ([email protected])