Senior Bybelstudie

Senior Bybelstudie

SENIORS BYBELSTUDIE

Alle seniors (60+) word genooi na die Seniors Bybelstudie wat in die kerkgebou deur dr. Kobus de Jager gelei word.   Ons Bybelstudie vanjaar is die Johannes-evangelie.

Datums: Dinsdae soos op Gemeenteprogram.
Twee-weekliks.

Tyd:        09:30-10:30.

Ons eerste byeenkoms is Dinsdag 29 Januarie.

Baie welkom.  Lidmate wat dit bywoon getuig van groot seën in geestelike groei en samesyn met medegelowiges.