Identiteit in Christus kursus

Identiteit in Christus kursus

  • Posted In
  • April 25, 2019
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 18:30 - 20:30
  • 2019-05-07 - 2019-05-31

IDENTITEIT IN CHRISTUS-KURSUS

As ek vir jou sou vra, “Wie is jy?” wat sou jy antwoord?

Ons sukkel baie meer met hierdie vraag as wat ons dink. ’n Christen kan en moet verseker weet WIE ons is in Christus.

As jy dit nie weet nie gaan jy altyd NET dit glo wat jou ouers gesê het, wat jy by jou vriende beleef het of hoe jy oor jouself “voel.”

God wil graag hê dat ons identiteit in Jesus gevestig sal wees, want dit is die ENIGSTE waarheid oor jou wat ’n EWIGHEID sal vasstaan.

Kom woon gerus die vier weke lange kursus by

“Die Omgeruilde Lewe” op:

Dinsdag 7 & Woensdagaande 15, 22, 29 Mei (Aanbieder: Pieter Henning) 18:30 – 20:30 en  Vrydagoggende 10, 17, 24, 31 Mei vanaf 09:00 – 11:00 (Aanbieder: Ds. Johan Els)

Koste R100 (notas)

R250 (Volledige Handboek).

Navrae: Ds. Johan Els
[email protected]