Duitsland: Loergaatjie op ons lewens

Duitsland: Loergaatjie op ons lewens

Tobias en Sandra Menges woon met hulle dogters in Duitsland. Tobias is verantwoordelik vir die opleiding van Duitse sendelinge wat wereldwyd werk.

Bergsig is baie jare al betrokke by die sendeling gesin en ons kry by hulle gereeld ‘n nuusbrief oor hul doen-en-late daar.

Klik hier en lees gerus meer

Foto: uit argief so tydjie gelede die Menges gesin