Fun Familie Aand 16 Aug 2019

Fun Familie Aand 16 Aug 2019

  • Posted In
  • August 8, 2019
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 18:00 - 21:00
  • 2019-08-16 - 2019-08-16

So aan die einde van die winter weet ons as ouers nie meer lekker hoe om ons gesinne besig te hou nie.

Vrydagaand gaan ons lekker eet, speletjies speel, tydkapsules maak en ’n skattejag hou vir die kinders!

Kom kuier lekker saam!
Plek :  Bergsig Saal
Tyd :   18:00
Koste: R60 volwassenes,   R40 kinders
Datum: 16 Aug 2019

RSVP by Mizelle Prinsloo 083 394 1101 voor 14 Aug.

Kaartjies by kerkkantoor beskikbaar.