Gebed – 650 gebede in die Bybel

Gebed – 650 gebede in die Bybel

  • Posted In Gebed
  • November 1, 2019

Het jy geweet daar is meer as 650 gebede in die Bybel. Ja 650!!!

Mense sê hulle sukkel met gebed en dan koop hulle gebedsboeke, woon gebeds kursusse by end it is alles reg en goed. Maar volgende keer as jy weer dink jy sukkel, soek net so vèr soos jou bedkassie en tel jou Bybel op.

Eksodus 3 – Moses en die brandende bos

Joshua 6 – Die inname van Jerigo

1 Sameul 1:2 – Hanna se gebed

2 Sameul 7:18 Sittende gebed

Psalm 69 – Gebede van afsmeking

Psalm 95:2-3 – Gebede van danksegging

Daniël 6:10-11 afgesonder, 3x ‘n dag, op sy knieë

Daniël 6:17-29 – God red Daniël wat bid en dit bring ‘n hele volle tot bekering

Jona 2:1 Gebed van Jona

Matteus 6:9-13 – Onse Vader gebed

Matteus 7:8 – vra, ontvang, soek en kry gebed

Matteus 26:30 – gebede van aanbidding

Matteus 26:39 met jou gesig na die grond gebed

Markus 11:25 staan gebed

Lukas 6:12 – Jesus bid ‘n hele nag deur

Lukas 18:9-14 – Die farisieer en die tollenaar

Lukas 23:46 – Jesus se gebed aan die kruis

Johannes : 11 :41-42 Gebed van Jesus

Handelinge 2:42  – Korporatiewe gebede

Handelinge 7:59-60 – Stefanus se gebed terwyl hy gestenig word

1 Kor 14:14-15 – Bid in die Gees

2 Korintiërs 12:7-9 – Paulus bid oor die doring in sy vlees

Filipense 4:6 – gebede van versoeke of petisie

1 Tess 5:17 , 1 Sam 12:23, 1 Kon 8:29, Luk 18:1, Rom 12:12, Kol 4:2, ! Tim 5:5 – bid gedurig

1 Timoteus 2:1 – Gebede van intrede

1 Timoteus 2:8 – gebed met jou hande opgelig

Jakobus 5:15 – Gebede van geloof

Openbaring 4 en 5 – lof en dank gebede wat God se majesteit besing

Hierdie skakel vat jou na: 650 gebede uit die Bybel 

Gebruik die skakel om jou te help bid.