KOEKIES VIR KERSFEES

KOEKIES VIR KERSFEES

  • Posted In
  • November 22, 2019
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 19:00 - 12:00
  • 2019-12-01 - 2019-12-03

KOEKIES VIR KERSFEES
Help ons om koekies te bak of koop maar ’n boksie as jy nie kan bak nie. Bring dit saam na dienste / kerkkantoor, nie later as 1 Des. se Kerssangdiens.
Ons verpak dit op 3 Des. Enigiemand kan kom help verpak. Ons mik om so 1200 pakkies uit te deel aan eensames oor die feesgety. Navrae: Kerkkantoor