Mosambiek: Evangelisasie – Noord-Oos

Mosambiek: Evangelisasie – Noord-Oos

Sedert 1994 is Durbanville-Bergsig in vennootskap met NGK Helderberg, betrokke by evangelisasie in Noord-Oos Mosambiek. Ondersteuning aan ons susterkerk vind nog plaas.

Lees gerus meer hier oor Bergsig se betrokkenheid vanaf 1994.

Bergsig betrokkenheid by Evangelisasie in Noord-Mosambiek