Bergsig WhatsApp infogroep noodtoestand

Bergsig WhatsApp infogroep noodtoestand

  • Posted In
  • March 18, 2020
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 09:00 - 09:00
  • 2020-05-01 - 2020-05-08

+27 71 529 9491 word deel van die kerk se whatsapp groep (slegs admin kan boodskappe stuur aan groep, geen groeplede kan op groep antwoord nie). Op die groep sal belangrike inligting oor eredienste deurgegee word tydens die nood toestand wat aangekondig is deur Pres. Ramaphosa. Daar sal op Facebook, E-pos en ook Bulk Sms gekommunikeer word. Stuur jou naam en van na die nommer sodat jy bygevoeg kan raak of klik hier op die link om maklik te join.