PINKSTER 2020

PINKSTER 2020

Ds. Johan Els bring die Pinkster boodskap
24 – 27 Mei

Johan Els

Die oorhoofse tema fokus daarop om die Heilige Gees deur Sy verskillende name te beleef:

24 Mei Asem van die Almagtige – Sondagoggend 9:00
24 Mei Salwing en seël. – Sondagaand 18:00
(Regeneration diens val hierby in)
25 Mei Wysheid en Insig – Maandagaand 19:00
26 Mei Herstel en Vernuwe – Dinsdagaand 19:00
27 Mei Advokaat en Trooster – Woensdagaand 19:00

Alle dienste vind aanlyn op YouTube regstreeks plaas op die betrokke datum en tyd. Klik hier om in te skakel