Kategese

GEEN KATEGESE / TIENER KLEINGROEPE 22 Maart – 19 April 2020 nie
as gevolg van die noodtoestand nie.


Juniorjeug Kategese

Die kinderbediening bekend as Glow Kidz hou elke week in die saal om 10:00 ‘n kinderdiens tydens skoolkwartale.

Om kinders te registreer vir kategese klik hier>>

Seniorjeug – Kleingroep: Sondae 19:15

‘Vir meer inligting kontak Arno Mattheus [email protected]