Nuwe Lidmate

Mag jy hier ‘n TUISTE vind wat jou sal INSPIREER om in JOU daaglikse lewe een van SY ligdraers te wees.

Inskakeling by die Gemeente

Wil jy hê ‘n predikant moet jou besoek?

Is jy ‘n nuwe intrekker? Is een van jou gesinslede siek? Het jy probleme of het jy pastorale hulp en voorbidding nodig? Het jy jou lewe vir die Here gegee en wil jy betrokke raak?

Vul die WELKOM KAARTJIE in by die inligtingstoonbank, of skakel die kerkkantoor vir meer inligting 021 976 4106.

Vir meer informasie lees ook “Hoe raak ek betrokke

Om lidmaat te word vul hierdie vorm in: Welkom Nuwe Lidmate

of scan die QR kode om in te vul: