Ds. Philip Scholtz

18 Oktober Ds. Philip

Ds. Philip Scholtz Tema: Die Waterloper Skriflesing: Johannes 6

Read More October 30, 2015
Bruce en Toni Hebel is ’n egpaar van Amerika wat 10 Oktober ’n seminaar aanbied oor vergifnis. Dit vind by Bergsig plaas vanaf 8:30 - 16:00. Kaartjies is te koop by Computicket teen R300 per persoon. Dit sluit ’n ete, tee en koffie in.

11 Oktober Bruce Hebel

Bruce Hebel van Amerika met sy “Forgiving Forward” reeks het opgetree by die erediens. Luister hier na sy boodskap oor

Read More October 30, 2015
Uitreike Projekte 2016

VrydagNuus 30 Oktober 2015

Kry hier meer inligting oor artikels en berigte wat in VrydagNuus verskyn. Klik hier om die e-nuusbrief te lees.

Read More October 30, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

BB 1 November 2015

Lees die Bergsig Boodskap hier. BB 1 Nov 2015    

Read More October 30, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

BB 25 Oktober 2015

Lees die nuutste Bergsig Boodskap hier. BB 25 Okt 2015  

Read More October 23, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

Sinode besluit: Selfdegeslagverhoudinge

Die onlangse sinode besluit oor dié saak is wyd in die media gekommunikeer en bespreek. Uiteindelik moet Kerkrade leiding in

Read More October 22, 2015