Selfdegeslagverhoudinge

20 September Ds. Johan Els

Tema: God van Algebra Skriflesing: Joh 6 Om te luister klik hier.

Read More September 20, 2015
Bergsig Boodskap

BB 20 September 2015

Lees meer oor Snapscan en Zapper wat ons die week loods.  

Read More September 20, 2015
Uitreike Projekte 2016

VrydagNuus 18 September 2015

Kry hier meer inligting oor artikels en berigte wat in VrydagNuus verskyn. Klik hier om die enuusbrief te lees.

Read More September 18, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

13 Sept 2015 Ds. Mizelle Prinsloo

Tema: Die Rebel Skriflesing: Johannes 5 : 1-18 Derde tema in Die Wonderwerker preekreeks. Om te luister klik hier

Read More September 13, 2015
Bergsig Boodskap 13 September

BB 13 Sept 2015

Die nuusbrief is weer propvol nuus. Kyk ook na die fotos van die vroueaand wat plaasgevind het. BB_13_Sept_2015

Read More September 13, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

6 Sept 2015

Die Wonderwerker tema 2: Die Choreograaf Skriflesing: Joh 4 : 46-54 Ds. Schalk van Wyk om te luister klik hier

Read More September 6, 2015