Algemeen

Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

BB 6 Sept 2015

Lees meer oor Die Wonderwerker tema 2 en binne oor al die opkomende gebeure. BB_6_Sept_2015

Read More September 6, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

30 Aug 2015 Ds. Mizelle Prinsloo

KONINKRYKBESTUURSVELDTOG: Die Wonderwerker Tema: Die Wynmaker Skriflesing: Johannes 2 : 1-12 Ds. Mizelle Prinsloo word vandag in Bergsig bevestig en

Read More August 30, 2015
Nuus - Bergsig Boodskap

BB 30 Aug 2015

Ontmoet ons nuwe leraar Ds. Mizelle Prinsloo. BB_30_Aug_2015

Read More August 30, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

23 Aug 2015 Dr. Pieter van Jaarsveld

Tema: Dink jouself gelukkig Skriflesing: Rom 12:2 en Joh 10:10. Lees meer oor die tema in sy boek: Dink jouself

Read More August 23, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

16 Aug 2015 Ds. Dirk Coetzee

Ds. Dirk Coetzee loods die Geloofsgelofte-offers. Hy is leraar by Kingfisher. Skriflesing: Markus 4:35 – 5:20 Tema: Saam na die

Read More August 16, 2015
Johan Els

9 Aug 2015 Ds. Johan Els

Tema: Hoe weet ek die Bybel is waar? Skriflesing: 2 Tim 3 : 12-17

Read More August 9, 2015