Net miskien is jy die geskikte persoon om ‘n pleegouer te wees.
Help Badisa Trio. Kyk na die aangehegte dokument en besluit of jy kan help.
Kontak ons asb vir die nodige aansoek vorms:
Elna Francke / Diana Le Roux
Badisa Trio
H/V Boston en Tweede Laan Bellville
Tel: 021 945 1064/0825745548