Brief van Moderatuur – Selfdegeslagverbintenisse

Brief van Moderatuur – Selfdegeslagverbintenisse

  • Posted In Sinode
  • October 16, 2015

Die NG Kerk in Wes-en-Suid-Kaapland het nog altyd bekend gestaan as ‘n ruim huis waar ons mekaar, ten spyte van ‘n verskeidenheid van style en standpunte, wedersyds aanvaar en akkommodeer. Ons is ‘n geloofsfamilie, wat ongeag ‘n diversiteit van standpunte, mekaar omarm en vir mekaar ruimte gee.

Die besluite van die Algemene Sinode oor selfdegeslagverbintenisse maak die geloofshuis waarin gemeentes saam woon, nou nóg ruimer.

Brief van Moderatuur Selfdegeslagverbintenisse