Bergsig Boodskappe

Bergsig BB - Sept 27

BB 27 Sept 2015

Hierdie week praat ons oor die Koninkrykbestuursveldtog en 'n oorvloedige lewe. Hoe deel ons met ander? BB_27_Sept_2015

September 27, 2015
Bergsig Boodskap

BB 20 September 2015

Lees meer oor Snapscan en Zapper wat ons die week loods.  

September 20, 2015
Bergsig Boodskap 13 September

BB 13 Sept 2015

Die nuusbrief is weer propvol nuus. Kyk ook na die fotos van die vroueaand wat plaasgevind het. BB_13_Sept_2015

September 13, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

BB 6 Sept 2015

Lees meer oor Die Wonderwerker tema 2 en binne oor al die opkomende gebeure. BB_6_Sept_2015

September 6, 2015
Nuus - Bergsig Boodskap

BB 30 Aug 2015

Ontmoet ons nuwe leraar Ds. Mizelle Prinsloo. BB_30_Aug_2015

August 30, 2015