Preke

18 September 2016 Pieter Henning

Pieter Henning - Efes 6 : 18-20 Ek deel my geloof.

September 23, 2016

11 September – Wynand Breytenbach & Danny Fourie

Klassieke diens 8:15 Danny Fourie se tema is: As geloof al is wat oorbly uit Markus 5 : 21 -45 Informele diens 10:00 Wynand Breytenbach bring die b

September 16, 2016
Ds. Mizelle Prinsloo

4 Sept – Ds. Mizelle Prinsloo

Ds. Mizelle Prinsloo bring die boodskap uit Skriflesing: Rom 12 : 4-7 Tema: Ek weet wat my geestelike gawes is en ek gebruik dit om God se wil te

September 8, 2016
Eric Swanepoel incontext ministries

28 Augustus – Ds. Eric Swanepoel

Ds. Eric Swanepoel bring die boodskap uit Rom 12 die tema gaan ook oor totale oorgawe: Surrender!

September 8, 2016

28 Augustus 2016 Pieter Henning

Tema: My volkome oorgawe ten spyte van. Rom 12 : 1-2

September 8, 2016
Johan Els

21 Augustus – Ds Johan Els – Ek doen Bybelstudie

Die tema is: Hoe verstaan ek die Bybel? Skriflesing: Psalm 119  

August 24, 2016