Preke

Ds. Philip Scholtz

18 Oktober Ds. Philip

Ds. Philip Scholtz Tema: Die Waterloper Skriflesing: Johannes 6

October 30, 2015
Bruce en Toni Hebel is ’n egpaar van Amerika wat 10 Oktober ’n seminaar aanbied oor vergifnis. Dit vind by Bergsig plaas vanaf 8:30 - 16:00. Kaartjies is te koop by Computicket teen R300 per persoon. Dit sluit ’n ete, tee en koffie in.

11 Oktober Bruce Hebel

Bruce Hebel van Amerika met sy “Forgiving Forward” reeks het opgetree by die erediens. Luister hier na sy boodskap oor Vergifnis.

October 30, 2015
Ds. Schalk van Wyk

4 Oktober Ds. Schalk

Tema: Vergifnis Om te luister klik hier.

October 9, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

27 September 2015 Ds. Philip Jak

Tema: Gebed Om te luister klik hier.

October 9, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

20 September Ds. Johan Els

Tema: God van Algebra Skriflesing: Joh 6 Om te luister klik hier.

September 20, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

13 Sept 2015 Ds. Mizelle Prinsloo

Tema: Die Rebel Skriflesing: Johannes 5 : 1-18 Derde tema in Die Wonderwerker preekreeks. Om te luister klik hier

September 13, 2015