Preke

Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

6 Sept 2015

Die Wonderwerker tema 2: Die Choreograaf Skriflesing: Joh 4 : 46-54 Ds. Schalk van Wyk om te luister klik hier Ds. Eric Swanepoel om te lu

September 6, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

30 Aug 2015 Ds. Mizelle Prinsloo

KONINKRYKBESTUURSVELDTOG: Die Wonderwerker Tema: Die Wynmaker Skriflesing: Johannes 2 : 1-12 Ds. Mizelle Prinsloo word vandag in Bergsig bevest

August 30, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

23 Aug 2015 Dr. Pieter van Jaarsveld

Tema: Dink jouself gelukkig Skriflesing: Rom 12:2 en Joh 10:10. Lees meer oor die tema in sy boek: Dink jouself gelukkig. Verkrygbaar by Cum Boeke

August 23, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

16 Aug 2015 Ds. Dirk Coetzee

Ds. Dirk Coetzee loods die Geloofsgelofte-offers. Hy is leraar by Kingfisher. Skriflesing: Markus 4:35 – 5:20 Tema: Saam na die Dekapolis

August 16, 2015
Johan Els

9 Aug 2015 Ds. Johan Els

Tema: Hoe weet ek die Bybel is waar? Skriflesing: 2 Tim 3 : 12-17

August 9, 2015
Selfdegeslagverhoudinge

Getuienisweek Boodskap Prof Johan Smith

Met wie assosieer jy? Kanale van liefde en genade. Jona, gaan na Nineve! Dissipelskap in die gesin. Wees sout, wees lig.

August 2, 2015