Preke

Ds. Schalk van Wyk

14 Junie 2015 Ds. Schalk van Wyk

Ds. Schalk van Wyk bring die boodskap Skriflesing en preek Matt 5:1-16 Tema Bloot deur wat ons is, is ons die Here se oplossing vir die duistern

June 14, 2015

7 Junie 2015 Dr. Ernst Conradie

Die dag toe Jesus huis toe gegaan het - dit is die tema van Sondag se preke wat deur Dr. Ernst Conradie gebring word. Dit is Ekologie Sondag. Mark 3

June 7, 2015

31 Mei 2015 Daniel Shayesteh

Tema: Hoe praat ek met Moslems oor Jesus? Klassieke diens 8:15 luister hier. Informele diens 10:00 luister hier. Die Donderdagaand se

May 31, 2015
Johan Els

24 Mei 2015 Ds. Johan Els

Tema: Ons mik op dieselfde teiken. Skriflesing: Joh 4 : 1-26

May 24, 2015
Geregistreerde Uitreik projekte in Bergsig

PINKSTER 2015 Dr. Cassie Carstens

17 Mei 2015: Die Heilige Gees vervul ons met ware liefde! (1 Joh 4) (Oggend) Die Heilige Gees maak ons soos Jesus. (1 Joh 2:6) (Aand)

May 17, 2015
Ds. Philip Scholtz

10 Mei 2015 Ds. Philip Scholtz

Tema: Skuldige gewete? Skriflesing: 1Joh.3:16-24; 4:7-21

May 10, 2015